Steven Anderson en haatspraak

Vandag kan ‘n mens sommer trots wees op Suid-Afrika: Amerikaanse haatprediker Steven Anderson kondig af dat hy siele wil kom wen, en byna onmiddelik maak ons dit baie duidelik dat hy nie welkom is nie.  Sy uitlatings dat alle gay mense pedofiele is, dat hulle verdien om tereggestel te word, dat terroriste wat hulle vermoor die wêreld ‘n guns doen, kan tog nie anders as om ‘n mens om te krap nie. Lees meer Steven Anderson en haatspraak

Advertisements