Brief aan ‘n Christen-eggenoot

Seth Andrews van The Thinking Atheist som ‘n groot klomp goed op wat bitter moeilik kan wees wanneer iemand uit die kas klim as ‘n ateïs.  Ek sou enigiemand wat dink daaraan om uit te kom aanraai om dié video te kyk.  En as jy ‘n geliefde het wat onlangs aangekondig het dat hy/sy nie meer glo nie, luister na wat Seth hier sê.  Dit kan jou dalk help om te verstaan.

Advertisements